Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795703072 | Published: December 24, 2015 |

Vier begrafnisse en 'n troue

Vier begrafnisse en 'n troue

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 275
Regular price R 0 Sale price R 275
Out of print
VAT included.

Dulcie-Anne Douglas is 'n miljoenêr -- op skrif. Twee jaar gelede is haar man oorlede in 'n treinongeluk, en toe die polis uitbetaal is, het sy in 'n japtrap vir haar en die kinders 'n smart huis in die woonbuurt van Roxy gekoop. Weg van Gumaville se arm bure en vuil brakke. Maar Gumaville se inwoners wil háár eenvoudig nie los nie. Veral nou ná haar skoonsuster Hanna se begrafnis word haar drumpel skielik deurgetrap.

View full details