Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795703140 | Published: April 1, 2011 |

Hoogty

Hoogty

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:E. Kotze
Regular price R 345
Regular price Sale price R 345
Out of print
VAT included.

Al sou sy dit nie graag wou erken nie, volg Helena Burre haar eie kop, nes haar skipper-pa Jas. Wanneer dié oënskynlik 'n stokkie steek voor haar broer se skoolganery op Stellenbosch, besluit Helena om inderhaas terug te keer van Grenspan in die Vrystaat waar sy die afgelope jaar in 'n dokter se spreekkamer uitgehelp het. Maak nie saak dat sy en Chris amper trouplanne gehad het nie ... Dis met die terugkoms op Volleminkbaai dat Helena besef wat sy gemis het. En dat sy weer met Auret Nagel te doene kry.

Author E. Kotze

View full details