1
/
of
1
ISBN: 9780795703812 | Published: September 1, 2011 |
Kô lat ons sing
Kô lat ons sing
Author:Adam Small
Regular price
R 350
Regular price
R 0
Sale price
R 350
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Hierdie keur uit al vyf Afrikaanse digbundels van Adam Small gee 'n beeld van sy onmisbare plek in die verruiming van die Afrikaanse letterkunde. Die meerderheid van die gedigte kom uit Kitaar my kruis en Sê Sjibbolet. Die keur weerspieël deurgaans Small se meelewende kyk in die lotgevalle van die bruin Kaapse werkersklasmense.
Author Adam Small
Share
