Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795704161 | Published: April 1, 2012 |

Daan Dreyer se blou Geranium

Daan Dreyer se blou Geranium

Regular price R 190
Regular price R 0 Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Daan Dreyer voel soos 'n has-been. Sy vrou het hom gelos ('Ek het jou ontgroei, Daan') en sy twee kinders rol hul oë vir sy musieksmaak en gee eenwoord-antwoorde op al sy vrae.
By die werk gaan dit ook maar droewig - hy is ná alles 'n wit man van amper vyftig. Sy beste pel, Neels, se vrou gee vir hom 'n blou geranium, om sy donker woonstelletjie mee op te kikker. Maar wat Daan betref, gaan dit veel meer as 'n malvaplant vat om weer vrolikheid en vreugde in sy ou lewetjie te saai.

'n Fantastiese roman oor 'n man op die rand van 'n nuwe lewe. Verfrissend eerlik en baie, baie snaaks.

View full details