1
/
of
1
ISBN: 9780795706905 | Published: October 1, 2014 |
Vermis op Allesverloren
Vermis op Allesverloren
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Anchien Troskie
Regular price
R 325
Regular price
Sale price
R 325
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Toe haar eksentrieke tante Erta verdwyn, kry Melinda 'n privaatspeurder om te help soek, bekommerd dat Erta dalk in gevaar is. Erta was op die dorp bekend as heks oor haar kruiedoepas en lees van teeblare. Melinda vermoed vuilspel, want die dorpsleiers, veral Oudominee, het Erta verdoem en haar selfs vir die droogte geblammeer. Hulle het haar nooit vergewe omdat sy as armblanke met een van hul goue seuns getrou het en omdat sy haar later op die dorp kom herskep het as kruiedokter en haar bemoei het met die bruin gemeenskap nie.
Author Anchien Troskie
Share
