1
/
of
1
ISBN: 9780795707025 | Published: November 1, 2014 |
Witwatersrand
Witwatersrand
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Wilbur Smith
Regular price
R 280
Regular price
Sale price
R 280
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Witwatersrand speel af tydens die ontstuimige goudstormloop en die Zoeloe-oorloe, toe Afrika nog wildernis was. Die enigmatiese hoofkarakter Sean Courtney, is gebaseer is op die tipe mans wat in die laaste kwart van die negentiende eeu van Suid-Afrika besit geneem het. Sean en sy tweelingbroer Garrick word groot op 'n plaas in Natal waar Sean drome koester om ook soos sy pa te boer. Maar hulle lewe word spoedig deur die Zoeloe-oorloe ontwrig, die gruwels van die slagting by Isandhlwana sowel as die heldhaftigheid van die teenstand by Rorke's Drift.
Author Wilbur Smith
Share
