1
/
of
1
ISBN: 9780795707490 | Published: October 1, 2015 |
Dis ek, Anna: die volle verhaal
Dis ek, Anna: die volle verhaal
Author:Anchien Troskie
Regular price
R 399
Regular price
Sale price
R 399
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
'n Omnibus wat Dis ek, Anna en Die staat teen Anna Bruwer bevat. Dit val saam met die film, gebaseer op die twee boeke.
Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy aan niemand kon vertel wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie. Hierdie is die verhaal oor hoe sy uiteindelik die stilte verbreek het en haar verhaal aan die wêreld en ook in die hof gaan vertel het. Dis ek, Anna is gebaseer op 'n ware verhaal. Ook in Engels beskikbaar as It's me, Anna.
Author Anchien Troskie
Share
