1
/
of
1
ISBN: 9780795707780 | Published: April 1, 2019 | Paperback
Vatmaar (22)
Vatmaar (22)
Author:A.H.M. Scholtz
Author:RAPPORT100
Regular price
R 360
Regular price
R 0
Sale price
R 360
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
RAPPORT TOP 100 - NOMMER 22
Vatmaar vertel die boeiende verhaal van 'n klein gemeenskappie buite Kimberley, van die draai van die eeu tot ongeveer 1930. Die leser word bekend gestel aan 'n magdom fassinerende karakters sowel as aan nuwe perspektiewe op bekende historiese gebeure.
Die stories is vol kleur en opwinding, dit voed jou siel en laat jou soms uitbars van die lag, net om netnou weer trane in die oë te kry.
Author A.H.M. Scholtz
Author RAPPORT100
Share
