Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795707872 | Published: July 31, 2016 | Paperback

Siegfried

Siegfried

Regular price R 350
Regular price R 0 Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Siegfried Landman is iets in die dertig. Sy lewe lank het hy saam met sy pa op 'n afgeleë plaas iewers in die Karoo gewoon. Maar dan, op 'n dag, sterf sy pa, en moet Siegfried maak soos sy pa hom al die jare laat oefen het: gaan haal Wilhelm Smit (jare lank al 'n bywoner op hulle plaas) en gaan Kaap toe, na oom Bert Fischer, sy enigste oorlewende familielid naas sy ma, wat 'n meermin in die see is. Dit word 'n magiese reis, wat begin met 'n besoek aan 'n boeregesin op nog 'n afgeleë plaas in die Karoo en amper eindig by Georg Fafnir, sirkusbaas met 'n voorliefde vir die teatrale. 'n Verstommende, meesleurende roman - 'n verhaal wat voortsnel tot 'n onafwendbare einde. 'n Kosbare toevoeging tot die Afrikaanse letterkunde.

Author Willem Anker

View full details