1
/
of
1
ISBN: 9780795707988 | Published: February 13, 2018 | Paperback
Wit issie 'n colour nie
Wit issie 'n colour nie
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Nathan Trantraal
Regular price
R 290
Regular price
R 0
Sale price
R 290
VAT included.
Couldn't load pickup availability
'n Versameling stories oor die lewe in 'n bruin woonbuurt op die Kaapse Vlakte. Dit dek identiteit, rassepolitiek en kultuur, en bevraagteken die Suid-Afrika van vandag. Dit is gevul met galgehumor, rou eerlikheid en hartverskeurende vertellings. Diep persoonlik en 'n ontstellend waar weergawe van die lewe aan die ander kant van die spoor.
Author Nathan Trantraal
Share
