1
/
of
1
ISBN: 9780795708183 | Published: September 6, 2017 |
Hoë hakke met hoogwater
Hoë hakke met hoogwater
Author:Jacolet van den Berg
Regular price
R 275
Regular price
Sale price
R 275
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die surfer-meisie Simoné, die wulpse huisvrou Andrea en die gesofistikeerde weduwee Maggie is vreemdelinge vir mekaar. Maar op 'n dag wat die lewe hul al drie platgeslaan het, bring die noodlot hulle in 'n ou kombi byeen en so begin 'n onwaarskynlike maar besonderse vriendskap. Wie sou kon raai dat hul liefdes en verliese toe nié so verskillend is nie? Saam trotseer dié drie vroue die hoogwater in hul lewe, hoë hakke en al.
Author Jacolet van den Berg
Share
