1
/
of
1
ISBN: 9780795708213 | Published: November 8, 2017 |
Goudmyn
Goudmyn
Author:Wilbur Smith
Regular price
R 300
Regular price
Sale price
R 300
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Jak Stapelberg word die pos van hoofbestuurder van die Sonderkloof-myn aangebied, mits hy doen wat Manfred Steyner vra.
En Jak stem in, want as hy eers die werk het, kan hy die opdrag mos weier. Maar niemand hou rekening met die eintlike magte wat Jak se aanstelling bewerk het nie.
'n Sindikaat wat goud steel, verg Jak se aandag. En so ook Tess, Manfred se begeerlike vrou . . .
Gierigheid en wraak heers op die goudvelde van die 1960's in dié vertaling van Wilbur Smith se Gold Mine.
Author Wilbur Smith
Share
