1
/
of
1
ISBN: 9780795708701 | Published: August 16, 2018 | Paperback
Die tragiese saak van Pamina Vermaak
Die tragiese saak van Pamina Vermaak
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Annie Klopper
Regular price
R 79
Regular price
R 335
Sale price
R 79
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Toe Pamina Vermaak by die werk uitfreak, verloor sy haar inkomste, haar kêrel en die laaste toekomsideale waaraan sy vasgeklou het. Sy moet druipstert terugkeer na haar ouerhuis op Witwaterbaai - ʼn plek wat sy gesweer het haar nooit weer sal sien nie.
Intussen lek steelfoto's uit van rockster Wolf de Jager se verloofde, aktrise Daniella du Toit, waar sy hom verneuk.
Hy gaan kruip vir die media op Witwaterbaai weg, maar met sy leerbaadjie staan hy uit op dié dorp van bokkoms droog en stoepsit.
Author Annie Klopper
Share
