Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795708763 | Published: October 10, 2018 | Paperback

Kinnes

Kinnes

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Chase Rhys
Regular price R 295
Regular price R 0 Sale price R 295
Out of print
VAT included.

Almal in Jurassic Park op die Kaapse Vlakte ken vir Anwaar 'Ahnie' Brandt vandat hy 'n ekstra in die film GangStar was. Maar die baas van die Butcher Boys-gang soek nog meer roem. Derick moet die skool verlaat wanneer Nicole swanger raak en Rolanda sal enigiets doen om 'n lewe van weelde soos 'n Cape Kardashian te hê. 'n Onthutsend eerlike verhaal van vier karakters op die rand van volwassenheid wat met deernis en humor vertel word.

Author Chase Rhys

View full details