ISBN: 9780795708824 | Published: September 6, 2018 | Soft Cover
Die vertes in
Die vertes in
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
BOEK 1
Duits Suidwes-Afrika, 1905. Die tengerige Siegfried Bock kom na die kolonie om te bewys dat hy 'n man van durf is. Maar gou word hy
ontnugter.
Sy pad kruis dié van Lisbeth Löwenstein, ʼn arm Jodin wat met 'n Duitse setlaar moet trou wat sy skaars ken, die Damara-man Mordegai Guruseb wat uit 'n konsentrasiekamp ontsnap het, en die pseudowetenskaplike Albert Pitzer.
Teen die agtergrond van die Duitste uitwissingsbevel teen die Herero's word elkeen se menslikheid tot die uiterste beproef.
Author Zirk van den Berg
Author Siegfried Trilogie
Share
