1
/
of
1
ISBN: 9780795709500 | Published: November 15, 2019 | Paperback
Chinatown
Chinatown
Author:Ronelda Kamfer
Regular price
R 265
Regular price
R 0
Sale price
R 265
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
In Chinatown bied bekroonde digter Ronelda Kamfer opnuut poësie met 'n emosionele slaankrag. Geslagspolitiek word ondersoek deur 'n vrouestem wat opklink teen die patriargie. Verwysings na 'n gebroke verhouding tussen pa en dogter kom deurlopend voor. En kwessies soos vrouemishandeling en rassisme word met diep menslikheid hanteer.
Author Ronelda Kamfer
Share
