1
/
of
1
ISBN: 9780795709517 | Published: January 29, 2020 | Paperback
Oolog
Oolog
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Nathan Trantraal
Regular price
R 285
Regular price
R 0
Sale price
R 285
VAT included.
Couldn't load pickup availability
In Oolog word stryd en konflik op verskeie vlakke ondersoek - nie net op 'n nasionale en internasionale skaal nie, maar veral in intieme, persoonlike ruimtes. Die realiteite van die Kaapse Vlakte word oopgeskryf. Narratiewe verse vertel in verrykende Kaaps stories wat met 'n vuishou tref. Deurdrenk van donker humor maar nie sonder deernis nie.
Author Nathan Trantraal
Share
