1
/
of
1
ISBN: 9780795709531 | Published: May 30, 2020 | Paperback
Uit die kroes
Uit die kroes
Author:Lynthia Julius
Regular price
R 290
Regular price
R 0
Sale price
R 290
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
In Uit die kroes word die Noord-Kaapse leefwêreld opgeroep in verse wat Namawoorde op verrykende wyse inkorporeer. Dit bevat gedigte wat die sentrale dog geringgeskatte rol van die bruin vrou in die Suid-Afrikaanse geskiedenis belig. Ook die hedendaagse posisie van die jong bruin vrou word bekyk - hoe daar byvoorbeeld steeds teen wanpersepsies oor ras en skoonheid gestry word.
Jy dra jou kroes hare so laat mense kan sien
glad alleen beteken nie mooi nie.
Author Lynthia Julius
Share
