Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795709869 | Published: September 18, 2020 | Paperback

Pienk Ceramic-Hondjies

Pienk Ceramic-Hondjies

Author:Ryan Pedro
Regular price R 285
Regular price R 0 Sale price R 285
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

In Ryan Pedro se debuutbundel kom 'n sterk nuwe stem aan die woord in roerende gedigte wat dikwels uit die oogpunt van 'n bruin seun op 'n plattelandse dorp aangebied word. Die kompleksiteite van identiteit, ras, klas en opvoeding word ondersoek deur dié seun se beweging tussen verskillende wêrelde binne sy eie familie en binne die kleindorpse opset. Dit word in die taalgebruik in die bundel weerspieël deur 'n wisseling tussen variëteite. 'n Onderverteenwoordigde ervaringswêreld word oopgeskryf.

Author Ryan Pedro

View full details