ISBN: 9780795710018 | Published: February 19, 2021 | Paperback
'n Hart is so groot soos `n vuis (83)
'n Hart is so groot soos `n vuis (83)
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
RAPPORT TOP 100 - NOMMER 83
'n Hart is so groot soos 'n vuis is die storie van 'n seun, Paul, se komplekse verhouding met sy gewelddadige dog charismatiese alkoholis-pa. Paul onthou sy ouers se somtydse versoening, gevolg deur desperate vlugtogte saam met sy ma. Dit is ook die roerende verhaal van Paul se ontwikkeling as jongman, en van sy selfontdekking. En die storie van sy ontferming oor sy vervreemde half-broer, iemand wat hy met alle mag wil beskerm, die enigste ander persoon wat dáárdie man “Pa” kan noem.
Author P.P. Fourie
Author RAPPORT100
Share
