Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795710179 | Published: June 2, 2021 | Soft Cover

Een of ander held

Een of ander held

Author:ZZZ
Regular price R 89
Regular price R 350 Sale price R 89
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

BOEK 3
Daar is helde en hélde. Manne met die moed van hulle oortuiging. Manne met twyfel. Dié met gewere, dié met regulasies en dié met ideale.
Op 20 November 1905 beskryf 'n Windhoekse koerant Siegfried Bock as 'n nuwe soort held. Maar die moordenaar wat hy voor die hof gebring het se advokaat stel Siegfried in 'n heel ander lig. Boonop is sy voormalige bevelvoerder, oberleutnant Berghammer, en die Namakryger Jager Orlam albei daarop uit om Siegfried te laat boet - die een oor sy soldate se dood, die ander oor die opstandeling Alvaus Luipert s'n. En dan is daar die burokraat Stauffacher met sy ondraaglike planne vir Siegfried en die ganse DuitsSuidwesAfrika. Die strop trek ál nouer om Siegfried se nek. Hy sien nie uitkomkans nie. Maar daar móét een wees, veral noudat liefde vir hom wink . . .
Een of ander held is die derde boek in Zirk van den Berg se Duitswestrilogie - die aangrypende en spannende einde van die verhaal.

View full details