Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795710346 | Published: March 9, 2023 | Paperback

Geheim van die gruwelsand

Geheim van die gruwelsand

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 89
Regular price R 350 Sale price R 89
Sale Out of print
VAT included.

Moordenaars. Afpersers. Nazi's in die Namib. En dis by verre nie die ergste waarmee die diamantsmokkelaar Barra Nel te kampe het nie. Nie as die Nazi-navorsers se eksperimente skeefloop en liederlike gedrogte in die woestyn ontketen nie. Dis gevaar net waar jy kyk. En hoe gaan hy vir Hedda red, die Duitse wetenskaplike wat smeulende gevoelens in hom ontlok? Geheim van die gruwelsand is 'n barre konkoksie van lekkerlees-genres: 'n skop-skiet-en-wonder-storie.

View full details