Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795710384 | Published: October 18, 2021 |

Kompoun (30)

Kompoun (30)

Author:RAPPORT100
Regular price R 210
Regular price R 0 Sale price R 210
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

RAPPORT TOP 100 - NOMMER 30

Nadia en haar nefie Xavie word op Groenplaas in die Overberg grootgemaak deur hul ouma, Sylvia McKinney, die “stammoeder van lieg”, die een wat die waarheid laat val het soos ? duur porseleinblompot. Hulle twee probeer die waarheid aanmekaar las, die dinge waaroor daar in hul familie geswyg word: oor middelmisbruik en mishandeling, maar ook oor Antie Diana, die verhouding wat sy met 'n swart plaaswerker van die kompoun gehad het en die tweeling aan wie sy geboorte gegee het.

Author Ronelda Kamfer

Author RAPPORT100

View full details