Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795710506 | Published: February 16, 2023 | Paperback

Hulle noem haar Carminda

Hulle noem haar Carminda

Author:E. Kotze
Regular price R 340
Regular price R 0 Sale price R 340
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Skipper Mias Mulder keer uit Walvisbaai terug na Ei-Land aan die Weskus toe hy hoor dat 'n ander man by sy verloofde kuier. Hy leen 'n motorfiets en pak die lang rit na sy tuisdorp toe aan. Op pad kom hy 'n vrou, Carminda, teë wat gestrand is en 'n geleentheid soek. Sy ry agterop die motorfiets saam en klou styf aan hom vas. Eers geleidelik word haar hartseer herkoms bekend.
Hulle noem haar Carminda is 'n verhaal van liefde wat byna alles bedek, hoewel spoke uit die verlede bly pla.

Author E. Kotze

Author ATKV2024wenner

View full details