1
/
of
1
ISBN: 9780795710520 | Published: July 8, 2022 | Paperback
Misfit stories vannie anne kant
Misfit stories vannie anne kant
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Chase Rhys
Regular price
R 275
Regular price
R 0
Sale price
R 275
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Misfit: stories vannie anne kant bevat verwerkte rubrieke en kortverhale wat oorspronklik in Rapport gepubliseer is. Hierdie stories onnesoek issues van identiteit, seksualitieit, gesinsdinamika ennie daaglikse lewe van mense aan die rand vannie samelewing - die misfists. Ons leer ken vir Nana, 'n onverwagse geestelike gids (dink Boeddha met geperoxide hare in 'n updo), die lockdown-familiebraai oor Zoom, en hoe seksualiteit innie bruin gemeenskap navigeer word.
Author Chase Rhys
Share
