Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795710537 | Published: September 16, 2024 |

Hoe ek dit onthou

Hoe ek dit onthou

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 320
Regular price R 0 Sale price R 320
Out of print
VAT included.

Francois van Coke, die voorsanger van die omstrede rockgroep Fokofpolisiekar, vertel in sy eie stem aan Annie Klopper die gebeure wat hom as mens en musikant gevorm het. Sy perspektief word gebied op mylpale soos Fokofpolisiekar, Van Coke Kartel, sy sololoopbaan en die sukses van “Toe vind ek jou”. Minder bekende en onbekende verhale word ook vertel oor wilde partytjies, vuisgevegte, dwelms, nagte in 'n tronkselle, liefde, soberheid en pa-wees. Dít is sy stories, hoe hý dit onthou.

View full details