1
/
of
1
ISBN: 9780795710551 | Published: April 19, 2022 | Paperback
Die Onsigbare Pou
Die Onsigbare Pou
Author:Zirk van den Berg
Author:ZZZ
Regular price
R 89
Regular price
R 310
Sale price
R 89
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Die Afrikaanse sanger bekend as Ober leef daadkragtig, raak ons kampvegter, ons ideale self, ons gewete. En dan raak hy vergete.
Jare later belig sy agent, Sybie, hierdie gebeure in 'n plakboek van woorde: 'n verhaal van vriendskap, kreatiwiteit en sukses teen die agtergrond van politieke omwenteling van die '70's tot '90's. Ondanks die sukses groei verwyte en verwydering. En tog, toe Ober vir Sybie 'n laaste keer nodig het, laat vaar hy alles om te keer dat sy vriend iets verskrikliks aanvang.
Author Zirk van den Berg
Author ZZZ
Share
