Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795710629 | Published: June 10, 2022 | Hardcover

Die maan is swart

Die maan is swart

Regular price R 230
Regular price R 0 Sale price R 230
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hierdie keur bevat van Adam Small se gewildste - en gee ook aandag aan sy minder bekende - gedigte. Die doel van hiedie versameling is om sy bydrae tot Suid-Afrikaanse letterkunde, en Kaaps, te vereer. Die klem word geplaas op die tersaaklikheid en veelsydigheid van sy stem. Adam Small se eerste bundel het in 1957 verskyn en dekades later gee sy woorde steeds 'n stem aan die gemarginaliseerdes en die werkende stand. Die maan is swart is saamgestel deur Ronelda S Kamfer.

View full details