1
/
of
1
ISBN: 9780795710834 | Published: June 20, 2023 | Paperback
Ons skulde
Ons skulde
Author:P.P. Fourie
Regular price
R 340
Regular price
R 0
Sale price
R 340
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Emma reis na Clarens om haar man se as te strooi. Terwyl sy by tante Vera tuisgaan, daag 'n geheimsinnige koevert op waarvan die inhoud Vera angsbevange maak. Dit blyk dat sy jaarliks anoniem só gedreig word voordat daar op iets wat vir haar kosbaar is toegeslaan word. Wie koester 'n wrok teen Vera? Waarom? Sal Emma antwoorde vind voordat die teisteraar se wraak toeneem? Met die spannende ontrafeling van 'n skrikwekkende raaisel word temas van skuld, straf, boetedoening en vergifnis ondersoek.
Author P.P. Fourie
Share
