Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795711169 | Published: April 30, 2025 | Paperback

Prins

Prins

Author:Ryan Pedro
Regular price R 280
Regular price R 0 Sale price R 280
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

In Prins word die kompleksiteit van manlikheid ontleed; die oomblikke van teerheid word gevier en die vernietigende word gekritiseer. Alhoewel die bundel handel oor stories en karakters uit 'n bepaalde gemeenskap en agtergrond, skryf Pedro doelbewus weg van vooropgestelde idees oor coloured-laities. Hier, weerspieël dit die liminale, plofbare ruimte waarin die verteller homself bevind as digter en as coloured man.

Author Ryan Pedro

View full details