Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795800160 | Published: June 1, 2010 |

Die beste van Bizzie Lizzie

Die beste van Bizzie Lizzie

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 245
Regular price R 0 Sale price R 245
Out of print
VAT included.

Lizz Meiring het sekerlik geen bekendstelling nodig nie. Haar rubrieke verskyn al sedert 2004 in Rooi Rose en is steeds besonder gewild by lesers.

In hierdie bundel bring sy die beste van haar Bizzie Lizzie-rubrieke byeen. In outentieke Lizz-styl vertel sy van haar gesukkel omdat sy so kort is, haar onvermoë om te bestuur, wat sy dink van Krismis en familiebyeenkomste, ma's en kinderpartytjies, inkopies, die organiese beweging - en veel meer.

Author Lizz Meiring

View full details