1
/
of
1
ISBN: 9780795800238 | Published: July 1, 2011 |
Talia vat grond
Talia vat grond
Author:Melissa Scharneck
Regular price
R 230
Regular price
R 0
Sale price
R 230
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Ná amper 10 jaar se wegsteek en regpraat is genoeg genoeg, besluit Talia. Die man moet gaan. Maar binne 'n jaar besef sy dit is makliker om te skei as om klaar te kry. Sente tel, 'n vuil kombuis en eensame staptogte in die plattelandse stof is die belonings vir haar egskeiding. Om nie te praat van haar lus vir die lewe wat êrens langs die pad in die stof gebyt het nie.
Author Melissa Scharneck
Share
