Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795800344 | Published: April 1, 2012 |

Rodriguez

Rodriguez

Regular price R 255
Regular price R 0 Sale price R 255
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Mosambiek, 1990.

Vroeër was hy die student Skerf Malan, maar toe word hy gewerf om aan koverte operasies deel te neem. Nou is hy die agent Rodriguez, die 'inside man', 'n wit man wat namens Nasionale Intelligensie die Renamo-beweging moet infiltreer. Hy dra reeds letsels wat sinoniem is met sy beroep, maar gaan steeds onverskrokke voort met sy taak.

Spanning en intrige uit die boonste rakke deur 'n bekroonde skrywer.

View full details