ISBN: 9780795800467 | Published: July 1, 2013 | Paperback
Kosblik
Kosblik
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Kosblik is nie 'n kookboek nie, maar 'n versameling verhale deur sowel gevestigde as nuwe skrywers in Afrikaans. Van Marlene van Niekerk tot Eben Venter tot Irma Joubert. Dit bied 'n blik op een besondere resep, een buitengewone dis, een onvergeetlike maal.
Bydraers sluit in Marlene van Niekerk, Nanette van Rooyen, Joan Hambidge, Marié Heese, Christine Barkhuizen-Le Roux, Kerneels Breytenbach, Reinet Nagtegaal, Helena Gunter, en nog vele meer.
Kosblik is 'n heerlike boek wat gemik is op sowel die leser van ernstige Afrikaanse literatuur as die liefhebber van stories oor kos en wyn, en dit sluit smulpape en gastronome in.
Share
