Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795800740 | Published: September 1, 2013 |

Noot vir dood

Noot vir dood

Regular price R 245
Regular price R 0 Sale price R 245
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

"Een van die grootste name in Afrikaanse musiek. 'n Obsessiewe aanhanger. 'n Skinderjoernalis met 'n giftige pen. 'n Sangeres wat gehoop het Idols is haar pad uit armoede, en nog 'n sangeres wie se politieke oordeel veel te wense laat. 'n Bitter akteur wat 'n nuwe lewe probeer maak. En 'n musiekbedryf wat glad nie meer is wat dit was nie . . .
Die joernalis Tertia Viviers word vermoor kort ná sy 'n geheim uitvind wat die gewilde sanger Carel Strydom se loopbaan kan verwoes.
Maar dié geheim is nie die enigste ding wat sy lewe moeilik maak nie. Daar is 'n obsessiewe aanhanger wat alles dophou wat hy doen, die baas van sy platemaatskappy wat sy eie geheim het en 'n sangeres wat enigiets sal doen om Carel se aandag te trek.
Noot vir dood is 'n heerlike roman, geskryf deur 'n joernalis wat die Afrikaanse musiekbedryf intiem ken."

View full details