Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795800801 | Published: July 1, 2014 | Paperback

`n Duisend Stories oor Johannesburg (69)

`n Duisend Stories oor Johannesburg (69)

Author:RAPPORT100
Regular price R 285
Regular price Sale price R 285
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

RAPPORT TOP 100 - NOMMER 69

Dalk begin 'n 1000 Stories oor Johannesburg buite 'n konsentrasiekamptent in Turffontein. Miskien op 'n Sondagoggend in Mei 2008 met Samson Dube se xenofobiese moord. Heel moontlik 41 jaar vantevore wanneer 'n jong Zweig en Serenita die stad moet verlaat omdat hul liefde onwettig is . . . Soos wat die geval met 'n 1001 Arabiese Nagte is, kan gedeeltes van 'n 1000 Stories oor Johannesburg byna in enige volgorde gelees word! Dit is 'n behendig verweefde verhaal oor boorlinge van Johannesburg - uitgewekenes, terugkerendes en die wat nog altyd daar gebly het - hul wel en wee deur die twintigste eeu, en die plekke waar Suid-Afrika hulle in hul lewens laat beland het.

Author Harry Kalmer

Author RAPPORT100

View full details