Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795800863 | Published: August 1, 2014 |

Skoppensboer

Skoppensboer

Regular price R 260
Regular price R 0 Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

'Want swart en droef, die hoogste troef . . . oor ál wat roer, is Skoppensboer' - die laaste woorde wat Skoppensboer se slagoffers hoor voor hy hulle 'uitvee'. Want as hy van iemand ontslae raak, is dit asof hulle nooit bestaan het nie. En dus weet niemand wie Skoppensboer werklik is nie.
Daarom word Rex Reynecke se hulp ingeroep. Sy opdrag: infiltreer die onderwêreld van georganiseerde misdaad en stel vas wie Skoppensboer is. Maar in hierdie onderwêreld is vertroue 'n luukse wat niemand kan bekostig nie.
Want almal het geraamtes in die kas. Soos Niel Campher, wat slegs sy samewerking gee om die Valke van sy rug af te hou. En wat is die beeldskone Alicia Vermeulen se geraamtes? Want die laaste ding wat Rex in sý omstandighede kan bekostig, is om op 'n prostituut verlief te raak.

Author Duane Aslett

View full details