1
/
of
1
ISBN: 9780795800894 | Published: September 1, 2014 |
Leiboom
Leiboom
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Eunice Basson
Regular price
R 185
Regular price
R 0
Sale price
R 185
VAT included.
Couldn't load pickup availability
In hierdie debuutdigbundel word die lewensloop van die mens, ons ellendes en ironiee en veral ons ervaring van kontraste in die natuur en in onsself, soos dié van groei en aftakeling, intens menslik dog gestroop betrag. Dit is 'n toeganklike bundel vol fyn woordtekenings en akkurate waarneming; die toon is wrang sonder sinisme, eg empaties en geskryf uit deurleefde ervaring.
Author Eunice Basson
Share
