1
/
of
1
ISBN: 9780795800955 | Published: June 1, 2015 |
Wonderboom
Wonderboom
Author:Lien Botha
Regular price
R 340
Regular price
Sale price
R 340
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
In die Wes-Kaap sit tiran Albino X op sy Vergelegen-troon. Magriet Vos moet uit sy strik ontsnap, terwyl sy ook probeer ontkom aan haar erger-wordende geheueverlies. In die postapokaliptiese Suid-Afrika van die nabye toekoms moet Magriet haar pad deur die distopiese binneland baan na familie in die noorde, voor demensie haar verswelg. 'n Liriese literêre debuut, met as deel van die verhaal fototekste deur die skrywer, 'n baie bekende fotograaf.
Author Lien Botha
Share
