Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795801174 | Published: October 1, 2016 |

Goudduiwel

Goudduiwel

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 280
Regular price Sale price R 280
Out of print
VAT included.

Agent Rex Reynecke lei 'n ondersoek vir die Valke. Sy verhouding met Alicia blom, maar dan verdwyn haar broer - as hoofverdagte in 'n moordsaak. Spoedig blyk die verdwyning verband te hou met die ABO se Krugermiljoene, en Rex moet hom red van die duistere Ysterhoutlaer. In dié aksiebelaaide roman bou die spanning op tot in Skukuza - wilde jaagtogte op stofpaaie wat nie vir kat-en-muis-speletjies met kragtige voertuie gemaak is nie . . .

Author Duane Aslett

View full details