Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795801204 | Published: March 1, 2017 |

Web

Web

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 285
Regular price Sale price R 285
Out of print
VAT included.

Stellenbosch se studente is opstandig. Die dorp brand, en in Sophia se klein dog veilige huisie droom sy van Pompeii en wegloop, weg van elke dag se sleur by BoekWeb en haar man se speurderwerk. Wanneer haar klein Magriet wegraak en Sophia ontvoer word, moet sy egter spartel om uit die web te kom - haar kind moet van die spinnekop gered word. In Naomi Meyer se debuutroman word die Boland, SA en ons almal se brandpunte helder verlig.

Author Naomi Meyer

View full details