Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795801242 | Published: November 1, 2016 |

Wildernis

Wildernis

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 340
Regular price Sale price R 340
Out of print
VAT included.

Die Eerste Wêreldoorlog gooi Sean Courtney en die skerpskutter Mark Anders se lot saam toe hulle in die loopgrawe in Frankryk ontmoet. In 'n ongerepte wildernis in Suid-Afrika bereik Mark se verterende liefde vir die eiesinnige Storm Courtney 'n hoogtepunt, terwyl sy bloedige stryd met Sean se vervreemde seun, Dirk, op die spits gedryf word. Wildernis is die vertaling van A Sparrow Falls, die derde boek in die gewilde Courtney-trilogie.

Author Wilbur Smith

View full details