Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795801273 | Published: August 1, 2016 |

Koukonap

Koukonap

Regular price R 315
Regular price Sale price R 315
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Net soos die Vaalrivier in vloed die dorpie Koukonap bedreig, bly die Fouries se lewens ook nie onaangeraak deur die groter kragte van die middel twintigste eeu nie. Lood en Lenie se seun Dries en sy twee broers is gedurig op die rivier in hul kano's. Daar is nie Malmok en Japie Tarentaal van die lokasie, oupa Sarel wat dalk 'n regte, egte Boereheld was, neef Boet wat doedelsak speel in die kroeg...die hele kringloop van die lewe.

Author Johann Botha

View full details