Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795801464 | Published: May 1, 2017 | Paperback

Die reuk van appels (67)

Die reuk van appels (67)

Author:Mark Behr
Author:RAPPORT100
Regular price R 230
Regular price Sale price R 230
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

RAPPORT TOP 100 - NOMMER 67

Dit is die somer van 1973. Apartheid floreer, die Amerikaners begin noustrop trek teen die kommuniste in Viëtnam, en in die Kaap is die elfjarige Marnus besig om te leer wat menswees en manwees beteken. Agter hom lê  die geskiedenis van sy familie in Tanganjika. Voor hom, 'n grensoorlog. Tussen geweld en geweld lê daardie oomblik wanneer onskuld verlore raak. Voortaan sal die reuk van appels bly kleef aan alles wat Marnus aanraak.

Author Mark Behr

Author RAPPORT100

View full details