1
/
of
1
ISBN: 9780795801778 | Published: May 18, 2018 |
Truitjie roer my nie
Truitjie roer my nie
Author:Schalk Bezuidenhout
Regular price
R 295
Regular price
R 0
Sale price
R 295
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Wat beteken dit as 'n jong Afrikanerman jou beskryf as “nogals orraait”? Hoe trek jy die gehoor se aandag as die basaarpoeding hulle gemesmeraais het? En waar in die wêreld is die berugte Pomona Spur? In dié piepie-jou-nat-van-die-lag memoire verklap Schalk - en sy soortvan-bestuurder, Erns Grundling - die bisarre en hartroerende dinge wat hy oorgekom het op sy reise regoor die land na oral waar 'n mikrofoon en 'n gehoor hom inwag.
Author Schalk Bezuidenhout
Share
