1
/
of
1
ISBN: 9780795801907 | Published: June 11, 2019 | Paperback
Mooier as Marilyn
Mooier as Marilyn
Author:Anita du Preez
Regular price
R 295
Regular price
R 0
Sale price
R 295
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Desiree de Lange betrap haar man, Vincent, by Gloria. Toe beland Gloria op Desiree se drumpel. Liz, Vincent se eerste vrou, en sy dogter, Caz, is ook daar. Christine, Desiree se beste vriendin, het self iets op die hart. Boonop kry Desiree 'n werk waar sy moet bak en brou, en die chemistry tussen haar en kollega Steve bereik gou kookpunt. Sy moet nou kophou, want vyf vasberade vroue op 'n missie van vergelding is onmoontlik om te stuit.
Author Anita du Preez
Share
