1
/
of
1
ISBN: 9780795802003 | Published: July 2, 2021 | Paperback
Vin
Vin
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Lien Botha
Regular price
R 355
Regular price
Sale price
R 355
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Vin is die verhaal van kunstenaar-kurator Vin Verster se geleidelike greepverloor op haar skeppende en skikkende omgaan met kuns, haar verhouding met haar argeoloog-man, en haar vermoë om in SA sielerus te voel. Deur twee dekades van oorsese kunsresidensies, voortslepende familiedrama en die benouende obsessie van 'n vyandiggesinde in die kunswêreld sien die leser met die oë van dié vindingryke kuns-vlugteling.
Author Lien Botha
Share
