Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795802034 | Published: July 3, 2019 | Paperback

Die boek van gelukkige eindes

Die boek van gelukkige eindes

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 360
Regular price Sale price R 360
Out of print
VAT included.

Chris, 'n Kaapse sielkundige, se voorspelbare lewe word van alle kante bedreig. 'n Vrou met wie hy lank terug 'n vlietende verhouding
gehad het, duik skielik weer op met 'n ultimatum, sy pasiënte raak by die dag moeiliker, en sy dirty little secret neem 'n onheilspellende wending. Is sy plat op-die-aarde jong vrou uit eindelik al mens op wie hy kan staatmaak ?
'n Genuanseerde, ironiese blik op seks, intieme verhoudings en eksistensiële krisisse.

Author Debbie Loots

View full details