Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795802065 | Published: August 12, 2019 | Paperback

Kryt

Kryt

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 275
Regular price R 0 Sale price R 275
Out of print
VAT included.

In Hennie Nortjé se tweede digbundel kom die bokskryt van die menslike kondisie aan bod in ingehoue, dikwels humoristiese verse. Kryt bewoord die uitwissing van eras (soos die Kryt); die impak van katastrofes op die heelal; die uitlewering van die mens aan bedreigings (die aanslag van bordkryt, uitkrytery tussen groepe); die verbystering oor natuurskoonheid; en die drang van die klein skepper om in die kuns-kryt te tree teen Tyd se sloping.

View full details