Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795802171 | Published: October 5, 2020 | Paperback

Skepsel (60)

Skepsel (60)

Author:RAPPORT100
Regular price R 270
Regular price Sale price R 270
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

RAPPORT TOP 100 - NOMMER 60

WENNER - ATKV-PROSAPRYS 2021
Aan die Kaapse Weskus versorg Rebecca Maas haar sterwende pa in 'n tegnologies gevorderde slimhuis, 'n huis wat praat in 'n halfbekende stem. Op die horison, 'n olietenkskip.
'n Posthuman biohacker trou met die enorme skip, en maak kuns oor die wittebroodsreis.
En in die yswildernis van Svalbard verdwyn 'n navorser se kollega en minnaar spoorloos. Hulle is daar om geheimsinnige spierwit items te ondersoek - dalk beendere, maar dan beendere wat vertak en ineensmelt soos geen bekende skepsel s'n nie.
Willem Anker se roman Buys (2014) is bekroon met die Universiteit van Johannesburg-prys, die WA Hofmeyrprys, die kykNET-Rapportprys, die Hertzogprys en die Helgaard Steyn-toekenning. In vertaling as Red Dog was dit in 2020 op die langlys vir die International Booker Prize. Anker doseer skeppende skryfkunde aan die Universiteit Stellenbosch.

Author Willem Anker

Author RAPPORT100

View full details